Durbanville Voorbereidingskool

COVID-19 REGULASIES

Die veiligheid van elke leerder, personeellid sowel as ouer van ons skool is ons eerste prioriteit. 
Daarom is dit van kardinale belang dat die volgende aspekte daagliks nagekom moet word.

  • Bly by die huis as jy siek voel.
  • Nies en hoes in jou elmboog.
  • Was jou hande met seep en water vir 20 sekondes of gebruik ‘n handsaniteerder.
  • Dra ‘n gesigmasker (wat aan die Covid-regulasies voldoen) ten alle tye. (Gesigskerms mag slegs in die klas by die tafel/bank gedra word.)

Hekrooster vir inkom/uitgaan van skoolgronde:

Hek 1
3E1, 3E2, 3E3, 3A4

Hek 2 
Hoofingang

Dubbele groen hek
1A1, 1A2, 1A3, 1A5, 1A7

Hek 4
1A4, 1A6, 1E1, 1E2, 1E3
2A2, 2A3

Hek 5
2A4, 2A6, 2A7, 2E1, 2E2, 2E3

Hek 6
2A1 en 2A5
3A1, 3A2, 3A3, 3A5, 3A6, 3A7