{"id":1267,"date":"2020-06-09T09:07:57","date_gmt":"2020-06-09T09:07:57","guid":{"rendered":"http:\/\/dvprep.co.za.www95.cpt1.host-h.net\/?p=1267"},"modified":"2020-06-21T16:21:06","modified_gmt":"2020-06-21T16:21:06","slug":"taalbeleid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/dvprep.co.za\/en\/taalbeleid\/","title":{"rendered":"Language Policy"},"content":{"rendered":"<h3>1. Inleiding<\/h3>\n<p>Hierdie dokument is die taalbeleid van die Durbanville Voorbereidingskool wat op 9 Julie 2015 deur die skoolbeheerliggaam goedgekeur is. Die taalbeleid is opgestel in ooreenstemming met die bepalings van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, Wet 108 van 1996; die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 (&#8216;die Skolewet&#8217;); die Wet op Nasionale Onderwysbeleid, Wet 27 van 1996; toepaslike provinsiale wetgewing oor skoolonderwys; regspraak van Suid-Afrikaanse howe; die Internasionale Konvensie met betrekking tot die Regte van Kinders; die &#8220;African Charter on the Rights and Welfare of Children&#8221;; die Norme en Standaarde van Taalbeleid in Openbare Skole, 1997 (GK 1701 van 19 Desember 1997) en die aanwysings van die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad.<\/p>\n<h3>2. Faktore in ag geneem<\/h3>\n<ul>\n<li>Met die opstel van hierdie beleid, is die volgende faktore in ag geneem:<\/li>\n<li>Die belange van die leerders<\/li>\n<li>Die belange van die skoolgemeenskap<\/li>\n<li>Die belange van die gemeenskap waarin die skool gele\u00eb is<\/li>\n<li>Die vermo\u00eb van die skool<\/li>\n<li>Die hulpbronne en personeel waaroor die skool beskik<\/li>\n<li>Internasionale beste praktyk met betrekking to klasgroottes en taal in onderrig, met besondere verwysing na die belang van moedertaalonderrig.<\/li>\n<\/ul>\n<h3>3. Onderrig en eksaminering<\/h3>\n<p>Alle onderrig en afl\u00ea van toetse en assessering geskied in die taal\/tale van onderrig van die skool<\/p>\n<h3>4. Beleid oor onderrigtaal<\/h3>\n<p>Die skool is &#8216;n dubbelmediuminstelling. Die tale van onderrig is Afrikaans en Engels van graad 1 tot graad 3. Die keuse in onderrigtaal moet aangedui word wanneer die leerder aansoek doen om toelating tot die skool.<\/p>\n<h3>5. Bevordering van veeltaligheid<\/h3>\n<p>Die skool bevorder veeltaligheid deur, benewens die onderrigtale, ook Xhosa (in Graad 3) as volwaardige taalvak by die skool aan te bied.\u00a0Dit geskied soos volg:<\/p>\n<p>Tale wat as volwaardige vakke aangebied word:<\/p>\n<p><strong>Dubbelmediumskool:<\/strong><\/p>\n<ul>\n<li>Afrikaans en Engels as Huistaal<\/li>\n<li>Xhosa (Graad 3) as Eerste Bykomende Taal<\/li>\n<\/ul>\n<p>Elke opvoeder by die skool doen redelike stappe om leerders oor die belang van veeltaligheid in te lig en om respek vir ander tale buiten die huistaal en\/of onderrigtaal te bevorder.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>1. Inleiding Hierdie dokument is die taalbeleid van die Durbanville Voorbereidingskool wat op 9 Julie 2015 deur die skoolbeheerliggaam goedgekeur is. Die taalbeleid is opgestel in ooreenstemming met die bepalings van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, Wet 108 van 1996; die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 (&#8216;die Skolewet&#8217;); die Wet op Nasionale &#8230; <a title=\"Language Policy\" class=\"read-more\" href=\"https:\/\/dvprep.co.za\/en\/taalbeleid\/\" aria-label=\"Read more about Taalbeleid\">Read more<\/a><\/p>","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[20],"tags":[],"class_list":["post-1267","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-beleide"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/dvprep.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1267","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/dvprep.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/dvprep.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/dvprep.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/dvprep.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1267"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/dvprep.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1267\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1933,"href":"https:\/\/dvprep.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1267\/revisions\/1933"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/dvprep.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1267"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/dvprep.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1267"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/dvprep.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1267"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}