Durbanville Preparatory School
Applications for 2027
All public schools are expected to adhere to the following WCED admissions timeframes:
Procedure:
U is verplig om op die Wes Kaapse Onderwys Departement (WKOD) se aanlynstelsel aansoek te doen. Geen hardekopie aansoekvorms moet by die skool ingedien word nie. Gebruik die volgende skakel: https://admissions.westerncape.gov.za/admissions/ADMISSION.login.
Please apply in order of preference to the three schools closest to your residential address.
All documents required by the WCED must be uploaded to the WCED website.
When registering and applying online on the WCED website, have the following documents ready:
Indien die leerder se aansoek suksesvol was, moet gesertifiseerde afskrifte van stawende dokumente, binne sewe skooldae, nadat die ouer (s) / voog (de) die plek by die skool bevestig het, by die skool afgelewer word. Die aansoek sal onvolledig geag word totdat alle relevante stawende dokumente by die skool ingedien is.
Let wel: Indien u kind reeds ‘n ingeskrewe leerder by Durbanville Voorbereidingskool Pre-primêr vir 2026 is, hoef u nie deur die WKOD aanlynstelsel aansoek te doen vir Graad 1 nie. Graad R leerders van Durbanville Voorbereidingskool Pre-primêr word OUTOMATIES na Graad 1 oorgeplaas in 2027.
Please direct any enquiries to:
Any enquiries regarding the WCED system can be directed to wced.admissions@westerncape.gov.za
Any false or incorrect information submitted during the application process may result in your application being rejected or disqualified by the School Governing Body or the WCED.