Durbanville Voorbereidingskool
Durbanville Voorbereidingskool streef daarna om ’n gesonde balans in die lewens van ons leerders te skep.
Kulturele aktiwiteite word aangemoedig, in harmonie met akademie en sportaktiwiteite.
By Durbanville Voorbereidingskool bied ons die volgende kulturele aktiwiteite aan:
KOOR
KLASMUSIEK
VISUELE KUNS
ORFF
PRIVAAT MUSIEKLESSE
(Klavier, Blokfluit, Kitaar, Viool)
TROMPOPPIES
TEMADAG
MARKDAG
DURBIES OMGEEWEEK
KULTURELE EISTEDDFOD
JAARLIKSE SKOOLKONSERT