Durbanville Voorbereidingskool
NOTAS:

NOTAS:
NOTAS: DOGTERS
NOTAS: SEUNS
LET WEL: Slegs die voorgeskrewe, donkerblou skooltas word toegelaat.
NOTAS: DOGTERS
NOTAS: SEUNS
LET WEL: Slegs die voorgeskrewe, donkerblou skooltas word toegelaat.
NOTAS:
Skoolklere is beskikbaar by DIE KLEREWINKEL op Laerskool Durbanville se Skoolgronde.
Volg die borde vanaf die ingangshek.
Klerewinkelbestuurder: Mev Retha du Toit
Epos: klerebank@durbieland.com
Tel: 021 976 8115
HANDELSURE:
| MAANDAE & WOENSDAE: | 16:00 – 18:00 |
| DINSDAE & DONDERDAE: | 12:00 – 15:00 |
| VRYDAE: | 07:30 – 08:30 |
Klerebank: Plakkies en tweedehandse skoolklere (Slegs kaart fasiliteite beskikbaar – geen kontant)
Tienie Louw Nasorgsentrum
Tel: 021 976 5938
Maandae, Dinsdae en Donderdae: 07:30 – 08:30 / Woensdae: 12:30 – 14:00. Vrydae gesluit.