Ons het ’n trotse sporttradisie en hou 'n rekord van uitmuntende uitslae. Leerders word aangemoedig om aan sport deel te neem.
Ons leerders kan deelneem aan die volgende sportsoorte:
NETBAL
KRIEKET
DOGTERSHOKKIE
SEUNSHOKKIE
RUGBY
ATLETIEK
SWEM
BALSPELE VIR DOGTERS
Kontak gerus vir Coach Manny Senger by die Sportkantoor vir enige navrae: sport@dvprep.co.za
Alle sportklere is by Laerskool Durbanville se Klerewinkel beskikbaar.