Durbanville Voorbereidingskool
Daar is hoofsaaklik 10 waardes wat ons as skool by die leerders wil tuisbring ten einde te verseker dat dit deel van elke Durbie se lewe sal word.
Altyd daar vir mekaar…
Ons poog om in liefde teenoor mekaar op te tree.
Ons het respek
vir mekaar
Ons is
vriendelik.
Ons gee om
vir mekaar.
Ons streef
vrede na.
Ons is getrou aan onsself en in ons werk.
Ons is
geduldig.
Ons het
selfbeheersing.
Ons is nederig
en dien mekaar.
Ons is gehoorsaam
deur te luister en te doen.